Daniël 11:38 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die koning sal ’n god dien wat die konings wat voor hom regeer het, nie geken het nie. Dit is die god van die stede wat sterk mure het. Die koning sal vir hierdie god presente gee, goud en silwer, mooi klip en ander mooi goed.

Daniël 11

Daniël 11:35-39