Daniël 11:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die verstandige leiers van die volk sal baie mense help om te verstaan wat gebeur, maar die koning sal party van die leiers laat doodmaak en verbrand. Hy sal ook party leiers wegvat na sy land toe.

Daniël 11

Daniël 11:28-35