Daniël 11:31 Bybel vir Almal (ABA)

Hy sal soldate stuur, en hulle sal die tempel ontwy. Hy sal sê die priesters mag nie meer elke dag offer nie. Hy sal iets in die tempel neersit wat vir God baie kwaad maak en wat alles verwoes.

Daniël 11

Daniël 11:28-37