Daniël 11:19 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal die leier teruggaan na sy eie land, na die stede wat sterk mure het. Maar iemand anders sal hom in ’n oorlog wen, en hy sal verdwyn.

Daniël 11

Daniël 11:18-28