Daniël 11:15 Bybel vir Almal (ABA)

“Die koning van die noorde sal kom en hy sal ’n hoop grond gooi teen die sterk mure om die stad van die koning van die suide. Dan sal sy soldate oor die mure klim en hulle sal in die stad kom. Die koning van die suide en al sy sterk soldate sal nie die koning van die noorde kan keer nie.

Daniël 11

Daniël 11:9-24