Ek het op die wal van die groot Tigris-rivier gestaan. Dit was op die 24ste dag van die eerste maand.