Daniël 10:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het soos ’n mens gelyk en hy het aan my lippe geraak. Toe kon ek praat. Ek het vir die man voor my gesê: “Meneer, ek het groot geskrik toe ek jou sien. Ek is baie swak.

Daniël 10

Daniël 10:7-20-21