Daniël 1:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het gesê hulle moet die seuns ná drie jaar bring. Toe die drie jaar verby was, het Aspenas die seuns na koning Nebukadnesar toe gebring.

Daniël 1

Daniël 1:14-21