Julle sê:‘Wanneer isdie Nuwemaan-fees verby?Dan kan ons weer koring verkoop.Wanneer is die Sabbatdag verby?Dan kan ons weerons koringwinkels oopmaaken skelm wees.Wanneer ons die koring weeg,dan sal ons die mense te veel laat betaal.’