Amos 8:14 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer hulle iets belowe het,dan het hulle altyd gesê:‘Die afgod van Samariais die getuie,’of hulle het vir die stad Dan gesê:‘So sekersoos jou god lewe!’of: ‘So seker soos daar’n pad is na die stad Berseba!’Maar hulle sal val,hulle sal nie weer opstaan nie.”

Amos 8

Amos 8:9-14