Amos 6:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sal julle vyande julle vang.Hulle sal die leiers eerste vangen wegvat na ’n ander land.Die tyd is verby, julle sal nie meerlê en feesvier nie.

Amos 6

Amos 6:5-11