Amos 5:26-27 Bybel vir Almal (ABA)

26. Nou sal julle die godewat julle gemaak het,saam met julle moet dra.Dit is julle ster-gode,julle koning Sikkut,julle afgod Kijun.

27. Die vyande sal julle vangen hulle sal julle wegvattot ver anderkantdie stad Damaskus,”sê die Here.Sy Naam is die Here,God wat oor alles regeer.

Amos 5