Amos 5:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Mense van Israel,luister na wat ek sê.Ek huil en treur oor jullesoos ’n mens treuroor iemand wat dood is:

2. Die mense van Israelhet geval,hulle sal nie weer opstaan nie.Hulle het op hulle eie grond geval,en niemand help hulleom op te staan nie.

Amos 5