“Ek het julle doodgemaak soos Ek die mensevan Sodom en Gomorradoodgemaak het.Julle wassoos ’n stuk vuurmaak-houtwat Ek uit die vuur gehaal het.Maar julle het nie teruggekomna My toe nie,”sê die Here.