Amos 4:1 Bybel vir Almal (ABA)

Luister wat sê die Here vir julle,vroue op Samaria-berg.Julle is so vet soos die koeiewat in die land Basan wei.Julle verdruk die mensewat swak en arm is,julle laat hulle swaarkry.Julle sê vir julle mans:“Bring wynsodat ons kan drink!”

Amos 4

Amos 4:1-6