Amos 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

Amos het gesê:“Wanneer die Here uit Jerusalem praat, dan is dit soos ’n leeu wat brul. Dan word die veld droog waar die skape moet wei, die plante op Karmel-berg gaan dood.”

Amos 1

Amos 1:1-12