2 Timoteus 4:13 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer jy kom, dan moet jy die bo-kleed vir my saambring, ek het dit in Troas by Karpus gelos. Jy moet ook die boeke bring, die boekrolle van vel is die belangrikste wat jy moet saambring.

2 Timoteus 4

2 Timoteus 4:12-15