15. Jy ken die Ou Testament vandat jy ’n kind was en jy het daaruit geleer dat die Here ’n mens red as hy in Christus Jesus glo.
16. Die hele Ou Testament kom van God, en ’n mens kan dit gebruik om vir mense te leer, om hulle te waarsku, om vir hulle te sê dat hulle verkeerd doen en dat hulle reg moet lewe.
17. As jy dit doen, dan sal iemand wat aan God behoort, baie goed weet om elke goeie ding te kan doen.