2 Timoteus 2:5 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is soos wanneer iemand deelneem aan ’n atletiekbyeenkoms. Hy moet gehoorsaam wees aan al die reëls, anders kan hy nie wen nie.

2 Timoteus 2

2 Timoteus 2:1-12