2 Timoteus 2:19 Bybel vir Almal (ABA)

Maar God het ’n fondament gebou wat vas staan. Daar is op die fondament geskryf: Die Here ken die mense wat aan Hom behoort en Elkeen wat die Naam van die Here gebruik en tot Hom bid, moet ophou om verkeerde dinge te doen.

2 Timoteus 2

2 Timoteus 2:12-25