2 Tessalonisense 3:6 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, ons Here Jesus Christus het vir my gesê ek moet julle waarsku: Julle moet wegbly van al die gelowiges wat lui is en wat nie lewe soos ons vir hulle gesê het nie.

2 Tessalonisense 3

2 Tessalonisense 3:1-7