2 Samuel 9:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het vir hom gevra: “Lewe daar nog iemand van die nageslag van Saul? Ek wil vir hom doen wat ek moet doen, ek het dit voor God belowe.”Siba het vir die koning gesê: “Daar is nog ’n seun van Jonatan. Maar sy bene is verlam.”

2 Samuel 9

2 Samuel 9:1-7