2 Samuel 8:13 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het beroemd geword toe hy 18 000 Edomiete in die Sout-vallei oorwin het. Hy het hulle oorwin nadat hy die Arameërs oorwin het.

2 Samuel 8

2 Samuel 8:6-17