2 Samuel 7:8 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet jy vir my dienaar Dawid sê dat Ek, die Here wat oor alles regeer, sê: ‘Dit is Ék wat jóú weggeneem het uit die weiveld by die skape en bokke. Ék het jou daar weggeneem om koning te word oor my volk Israel,

2 Samuel 7

2 Samuel 7:1-16