Ek vra dit, want Ek het nie in ’n tempel gewoon nie vandat Ek die Israeliete uit Egipte gebring het tot nou toe. Ek het saam met hulle rondgegaan in ’n tent of ’n tempel-tent.