2 Samuel 7:22 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom, Here, my Here, U is groot, niemand is soos U nie. U alleen is God, ons weet nie van ’n ander God nie.

2 Samuel 7

2 Samuel 7:19-28