2 Samuel 6:8 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid was baie geskok en ontsteld omdat die Here vir Ussa laat sterf het. Dawid het daardie plek genoem “Peres-Ussa,” en dit is vandag nog die plek se naam.

2 Samuel 6

2 Samuel 6:4-18