2 Samuel 5:20 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het na die stad Baäl-Perasim gegaan en hy het die Filistyne daar oorwin. Hy het gesê: “Die Here het my vyande oorwin en stukkend geslaan soos water alles stukkend breek.”Dit is hoekom hulle daardie plek Baäl-Perasim noem.

2 Samuel 5

2 Samuel 5:19-21