Toe Saul ons koning was, het jy ook vir Israel in die oorlog gelei, en die Here het vir jou gesê:“Jy moet ’n herder weesvir my volk Israel,jy moet koning weesoor my volk Israel.”