2 Samuel 4:9 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het die broers Rekab en Baäna, die seuns van Rimmon van die stad Beërot, geantwoord en hy het vir hulle gesê: “Luister, so seker soos die Here lewe wat my uit elke gevaar gered het,

2 Samuel 4

2 Samuel 4:8-12