Toe Is-Boset seun van Saul hoor dat Abner in Hebron gesterf het, het hy so geskrik dat hy niks kon doen nie, en al die mense van Israel was baie bang.