2 Samuel 3:38 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het vir sy manne gesê: “Julle moet dit weet, dit is ’n leier en ’n belangrike man wat vandag in die land Israel gesterf het.

2 Samuel 3

2 Samuel 3:33-39