2 Samuel 3:36 Bybel vir Almal (ABA)

Al die manne het dit gehoor, en hulle het gedink dit is reg. Alles wat die koning gedoen het, was altyd reg vir al die mense.

2 Samuel 3

2 Samuel 3:30-38