Abner het by Dawid in Hebron gekom, en daar was twintig manne saam met hom. Dawid het ’n groot ete gegee vir Abner en die manne by hom.