2 Samuel 3:17 Bybel vir Almal (ABA)

Abner het vir die leiers van Israel gesê: “Julle wou lankal hê dat Dawid julle koning moet word. Daarom, maak hom nou julle koning. Want die Here het gesê:

2 Samuel 3

2 Samuel 3:8-27