2 Samuel 3:12 Bybel vir Almal (ABA)

Abner het dadelik vir Dawid ’n boodskap gestuur en gesê: “Die hele land behoort aan jou. As jy ’n ooreenkoms maak met my, dan sal ek jou help om koning te word oor die hele Israel.”

2 Samuel 3

2 Samuel 3:11-21