2 Samuel 24:9 Bybel vir Almal (ABA)

Joab het vir die koning gesê hoeveel mense daar was. Daar was 800 000 manne van Israel wat oorlog kon maak, en daar was 500 000 manne van Juda.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:3-19