2 Samuel 24:4 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die koning het gesê Joab en die offisiere móét dit doen, en hulle moes doen wat die koning gesê het. Hulle het weggegaan van die koning om die volk Israel te tel.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-8