2 Samuel 24:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het toe vir Joab, die hoof van die leër, gesê: “Jy moet asseblief deur al die stamme van Israel gaan, van die stad Dan tot by die stad Berseba, en jy moet die mense tel. Ek wil weet hoeveel hulle is.”

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-9