2 Samuel 23:10 Bybel vir Almal (ABA)

maar Eleasar het bly staan en hy het Filistyne plat geslaan. Hy het aangehou totdat sy arm moeg was en sy hand vasgesit het aan die swaard. Die Here het hom laat wen teen al die Filistyne, en die ander manne van Israel het teruggekom net om die Filistyne se goed te vat.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:3-20