2 Samuel 21:5 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het vir die koning gesê: “Daar was ’n man wat ons mense doodgemaak het en wat ons almal wou doodmaak sodat ons nie meer ’n plek sal hê in die hele Israel nie.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:1-8