2 Samuel 21:22 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie vier manne was almal van die nageslag van die Rafa-mense in die stad Gat. Dawid en sy manne het hulle doodgemaak.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:13-22