2 Samuel 21:18 Bybel vir Almal (ABA)

Later het die Israeliete weer by die stad Gob oorlog gemaak teen die Filistyne. Sibbekai van die stad Gusa het daar vir Saf oorwin. Saf was ook van die nageslag van die Rafa-mense.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:15-19