2 Samuel 20:8 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle by die groot klip kom wat in Gibeon is, het Amasa by hulle gekom. Joab het sy oorlogklere aangehad, en hy het sy swaard bo-oor sy klere vasgebind in die leersak. Die swaard het uit die leersak geval.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:1-18