2 Samuel 20:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het vir Amasa gesê: “Jy moet sê al die manne van Juda moet bymekaarkom. Ek sal drie dae wag, dan moet almal hier wees, en dan moet jy ook hier wees.”

2 Samuel 20

2 Samuel 20:1-7