2 Samuel 20:2 Bybel vir Almal (ABA)

Al die manne van Israel het toe weggegaan van Dawid en hulle het saam met Seba seun van Bikri gegaan. Maar die manne van Juda het by hulle koning gebly, van die Jordaan-rivier tot in Jerusalem.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:1-10