2 Samuel 2:7 Bybel vir Almal (ABA)

Julle koning Saul is nou dood, nou moet julle sterk wees en gereed wees om oorlog te maak. Daar is nog iets: Die Juda-stam het vir my gesalf om hulle koning te wees.”

2 Samuel 2

2 Samuel 2:1-12