2 Samuel 2:24 Bybel vir Almal (ABA)

Joab en Abisai het aangehou om vir Abner te jaag. Die son het ondergegaan toe hulle by die Elmboog-heuwel kom, naby die fontein langs die pad na die Gibeon-woestyn.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:19-29