2 Samuel 19:6 Bybel vir Almal (ABA)

Jy is lief vir die mense wat jou haat en jy haat die mense wat lief is vir jou, want jy wys dat jy dink jou offisiere en manne is nie belangrik nie. Ek weet nou jy sou bly gewees het as Absalom nog gelewe het, en as ons almal dood was.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:5-14