2 Samuel 19:32 Bybel vir Almal (ABA)

Barsillai was baie oud, hy was 80 jaar oud. Dit is hy wat vir die koning gesorg het terwyl die koning in Maganajim gewoon het. Hy kon dit doen, want hy was baie ryk.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:29-39